Better than the blogs your mother used to make.

Die Eetmotif

A poem written during studying for my final Afrikaans first-language literature paper, mixing random Afrikaans poetry, a play based on "The Emperor's New Clothes" and the novel "Kringe in 'n Bos". I'm not going to translate it. Suffice it to say, if you were in our class at the time, if you studied what we did, it's a pretty good account of how frustrating that exam was. Probably.

* * * * * * * * * *

O oggeliefie vraestel nou
My hand is rou, my brein, gekou
En weet jy, tussen ek en jou
Jy’s bloot ‘n mors van tyd

En O! My Kroon! Ek sit en skryf
My hele lyf deur Heil gedryf
En sien my voete vinnig skuif
My Keiser, los my uit!

Ek kap en kap die duiwelwerk
My glad-nie-sterk-nie taal se perk
Met hierdie is ek brandgemerk
En ek word uitgebyt…

No comments: